Sonnet Skryf!

More julle! My naam is Sonnet Minnaar. Dis my ma se van aangesien my pa se van, Naaijer, ‘n negatiewe konotasie gehad het in Pretoria. Hy het klomp mense, klomp geld geskuld en hy moes vlug vir sy lewe in die tagtigs. Dis ook wanneer laas ons hom gesien het. Sy naam is Sakkie Naaijer. Hy het ‘n ligte Hollande aksent en blonde kroes hare. As iemand hom ken, vra hy moet my dringend kontak asseblief. Hy het ons met ‘n R3000 water en ligte rekening gelos net voor hy weg is. Hy het ook my geboorte setifikaat en die sleutel tot my hart.

My ma se naam was Di Minnaar. Sy was van Pretoria Noord waar sy en my pa ontmoet het toe hulle nog op skool was. Hulle het albei standerd drie klaar gemaak aangesien ek oppad was. Tye was moeilik toe my pa gevlug het en my ma moes kos op die tafel sit. Dis by haar waar ek my huidige vaardighede geleer het. Ons het haar skielik verloor in die negentigs toe sy na ‘n kuier sessie by die Royal deur ‘n trein getrap is. Ek het nooit na die toneel gaan kyk nie, maar die trein was blykbaar afgeskryf.

Ek het 7 broers en susters, almal ouer as ek. 6 is al oorlede en my een broer is nou hoog op in die ANC. Hy het my pa se van behou.

Ek is nou in my laat sestigs en werk nog steeds in Sunnyside. Ek het geen man gevat oor die jare nie. Ek was al ‘n paar keer ‘n hou vrou, maar dinge het telkens nie uitgewerk nie weens my beroep se vereistes. My kat, Skommel Minnaar, hou my geselsskap. Hy is ook ‘n optel siel wat eendag hier by my opgedaag het en al vir 8 jaar bly.

Ons bly op die 13de vloer van ‘n woonstel blok in Sunnyside. Die hysbak werk nie so ek loop baie op en af. Ek probeer om vanaf die huis te werk, maar dis nie altyd moontlik nie. Ek werk een keer ‘n maand op die derde vloer. Gewoonlik hier by die 25ste van die maand. Ek is op my besigste daai tyd van die maand. Na die begin van die maand raak besigheid stil. Dan skryf ek en Skommel. Ek drink graag ‘n glasie semi soet doos wyn terwyl ons stories op die draadloos luister. Ons albei lewe van hoender lewertjies en tannie Lettie, my buurvrou se oorbly kos. Sy is lief vir blikkie vis. Dinsdae is bad dag vir beide my en Skommel. Dan tof ons op en klits die hare sodat ons mooi lyk vir die week wat voorlê.

Maar mense, julle is nie hier om my geskiedenis te leer nie! Ek is ‘n digteres en ek nooi julle uit om my werk te geniet op hierdie web werf.

BELANGRIK!!

Ek skryf smet poësie. As kru woorde jou gaan seermaak, stel ek voor jy gaan lees eerder die nuutste storie op die Rooi Rose the hoofblad.

Deel hierdie bladsy:
nerobet
holiganbet güncel giriş
spinco giriş
kralbet
betchip giriş
mrking
spinco güncel giriş
holiganbet
betsilin
kingroyal
betpas giriş
betper
marsbahis giriş
spinco güncel giriş
meritking
pokerklas giriş
kralbet giriş
kingroyal
belugabahis güncel giriş
kingroyal giriş
kingroyal
kralbet
sahabet giriş
holiganbet
meritking
alobet güncel giriş
hiltonbet giriş
kulisbet
celtabet giriş
extrabet
kingroyal giriş
kulisbet
spinco giriş
bets10
Kavbet
holiganbet güncel
trendbet
nakitbahis
capitolbet giriş
grandpashabet
betci giriş
pashagaming güncel giriş
grandpashabet giriş
spinco giriş
matbet resmi erişim
betgit
betsilin güncel giriş
ultrabet
dinamobet güncel giriş
trendbet giriş
holiganbet
avrupabet
mrking
dinamobet
Jojobet güncel giriş
Kavbet giriş 2026
celtabet güncel giriş
holiganbet güncel
spinco
Jojobet güncel
betsilin giriş
mariobet
spinco güncel giriş
betvole giriş
pokerklas giriş
restbet
ultrabet güncel giriş
avrupabet giriş
madridbet
safirbet giriş
spinco giriş
Kavbet giriş
pashagaming giriş
bets10
trendbet güncel giriş
safirbet
bets10 giriş
betzula giriş
hiltonbet
alobet giriş
betvole
capitolbet
betzula
grandpashabet
ultrabet giriş
holiganbet
kralbet giriş
betci
spinco
betchip
betwoon güncel giriş
sheratonking
betwoon
kingroyal giriş
belugabahis
sahabet
extrabet giriş
dinamobet giriş
avrupabet güncel giriş
spinco güncel giriş
pokerklas
betpas
belugabahis giriş
matbet
betgit giriş
pokerklas
cratosroyalbet
cratosroyalbet güncel giriş
trendbet giriş
kingroyal
spinco giriş
kulisbet giriş
betper giriş
spinco
restbet giriş
trendbet
spinco giriş
celtabet
betwoon giriş
pokerklas güncel giriş
spinco güncel giriş
mariobet giriş
Jojobet
kulisbet giriş
spinco
hiltonbet güncel giriş
matbet giriş
pashagaming
holiganbet giriş
bets10 giriş
madridbet giriş
alobet
sheratonking giriş
betwoon giriş
cratosroyalbet giriş
holiganbet giriş
betwoon
betwoon güncel giriş
spinco
betwoon giriş
betzula güncel giriş
marsbahis