Jy behandel my so woes, My gedagtes is ‘n mengelmoes, Jou liefde is duidelik verroes, En hierdie verhouding heel verwoes. Jy is ‘n fokken mis-oes, Jy slaan my en slaap dan af jou roes, Gisteraand was vreeslik woes, Ek dink jy moet fokkof jou poes.