Vroeg die oggend raas my wekker, My af dag lanks die dam is nogal lekker, Middagete sondig ek met ‘n dubbel dekker, En vanaand tydes loadshedding is my geselskap die krag opwekker.