Hoop

Elke aand is my huis deur oop,
En word my liefde op grootskaal verkoop,
Maar in die oggend met ‘n warm bad word my siel weer herdoop,
Ek kan ek uitsien na ‘n toekoms en nuwe hoop.
Deel hierdie bladsy: