Beste, enigste, liefste Lanie,
Ek wens ek was daar by julle, maar ek drink, en kan nie myself gedra nie,
Tannie Sonet skryf vandag vir jou ‘n verjaarsdag brief,
Eks seker jy weet, ek en jou hele Paternoster familie het jou baie lief.
Jy en Woutie hou baie van heeldag aanhoudend hard naai,
Vier meter lap, ses sponse en julle nuwe stoele lyk uiters kwaai,
Sê asseblief groete vir Woutie, Melissa, Petrus, John, Divan, Russel, Boesman, die seuns en ou At,
Ek dink aan julle almal terwyl ek alleen ween en tydens loadshedding boeke vat.
Dankie vir jou vriendskap en al jou boodskappe,
Jy is altyd daar vir ons met ‘n lied in jou hart of ‘n paar grappe,
Vandag fier ons jou geboorte dag saam die hele Meyerton,
En hoop jy bly altyd ons bruin gebrande Weskus heldin.
Ek dig diep en dwars
Sonette