Hello julle wonderlike mense,
My liefde vir julle het hierdie Kersfees geen grense,
In my Sunnyside flat sit ek alweer stoksiel alleen,
My kat lek sy piel en kou aan sy Kersfees been.
Julle moet die feestyd almal geniet,
Die jaar was misluk, vol trane en verdriet,
Maar ek sien julle glase in die hand met oom JC se Champaigne,
My glas is leeg, dis net ek, ‘n soutvleis en ‘n dik wit lyn.
Hierdie jaar was tough, so geen geskenke,
Weet net julle is altyd in my denke,
Sing saam Kers liedjies vir ons siel,
Daar klop ‘n customer, ek moet gaan, hy het ‘n monster piel.
Ek dig diep en dwars
Sonette