My poes is seer

My poes is seer,
JY het hom verinneweer,
Ek kon - wou jou nie keer,
Nou is my poes seer.

My poes is seer,
My heupe het vibreer,
Ek wou nie leer,
Nou is my poes seer.

My poes is nog seer,
Die lippe ‘n vaal blou kleur,
Ek moes jou akkommodeer,
Nou is my poes baie seer.

My poes is seer,
Jy wou my assimileer,
Jy noem dit - eksperimenteer,
Nou is my poes ongristelik seer.

My poes is seer,
Nou moet hulle my rekonstreur en rehabiliteer,
Ons albei verslaaf aan geslasgsverkeer,
En nou is my poes weer seer.

My poes is bitter seer,
In die maanlig glans my gladdeblompeer,
Gaan ek jou weer opkommandeer ?
Fokkit kom ons doen dit weer!
Deel hierdie bladsy: