Jy maak my dronk

Ons lê naak in die sonskyn,
Ons was albei in kwarantein,
Jy speel my hart soos ‘n tamboeryn,
Ek is nog altyd jou wit dolfyn.

Jy weet ek hou van pyn,
Eers voer jy my brandewyn,
Dan kap ons elk ‘n dik wit lyn,
En dan gryp jy my en gee my ‘n half dosyn.
Deel hierdie bladsy: