My kwas

Die manne hou van my kwas,
Ek was altyd die stout een in bybelklas,
Altyd die een wat hou van my form betas,
Altyd sonder liefde, die Barnabas.

Nou is ek geheel in die hoerklas,
En met ander liefdeloses as kollegas,
Word ons kunste elke aan slaafs toegepas,
En ‘n vreemdling skilder vir my ‘n messias.
Deel hierdie bladsy: