Paternoster het ‘n groep maar die admin is ‘n suurgat, Almal is welkom, asseblief net geen debat, At skep sy eie groep eendag na die kak spat, Nou kuier almal weer lekker omdat dit net geluk bevat.
Ek dig diep en dwars
Sonette