At Patat my liewe skat

Die jaar het gevlieg en dis nou jou beurt om te verjaar,
Ons is so dankbaar die here jou weereens vir ons gespaar,
Ek hoor jy het so mooi gewig verloor,
Die hunk is terug, en gaan alles wat rok dra in Paternoster bekoor.

At sê asseblief groete vir jou pragtige honde,
Onthou om kos en drank te mors is ‘n sonde,
Partykie groot, eet burgers en drink verwoed,
Verjaarsdae en ouer word is bittersoet.

Ek hoop jy geniet jou dag,
En laat almal om jou tafel weer skaterlag,
Dalk volgende jaar ek ek ook daar,
Daai was die klokkie, nou is my koekie alweer gaar.

Terloops, al julle Bekbaaiers is almal naaiers.
Deel hierdie bladsy: