Eerste liefde

Lank lank gelede was ek op hoërskool,
Erg rein en besig op my hout viool,
Toe kruip jy deur my venster, vars uit op parool,
Jy was rof en onbeskof, my seks simbool.

Geen romanse vir my, slegs ‘n koue pistool,
Jy ruk en pluk en behandel my soos riool,
My bewondering vir jou is al lankal parabool,
En daai dag word ek verlief op jou enorme voël.
Deel hierdie bladsy: