Gisteraand was woes

Jy behandel my so woes,
My gedagtes is ‘n mengelmoes,
Jou liefde is duidelik verroes,
En hierdie verhouding heel verwoes.

Jy is ‘n fokken mis-oes,
Jy slaan my en slaap dan af jou roes,
Gisteraand was vreeslik woes,
Ek dink jy moet fokkof jou poes.
Deel hierdie bladsy: