My bruidegom

Ek wens jy was my bruidegom,
En my hande vol rose in volle blom,
Maar nee jy verkies die huidendom,
En skree jou eie naam as jy kom.

Ek wens ons was beloofd aan mekaar in die heiligdom,
Maar my liefde het jou tekortgekom,
En in plaas van ‘n roos kry ek ‘n sonneblom,
En ‘n andere skree jou naam as sy kom...
Deel hierdie bladsy: