My kliente het my nie lief, Ek staar in hulle mal oë en vra asseblief, Hulle steel elke aand my gees soos ‘n dief, En verlaat my kamer altyd stief. My funksie is hulle enigste gerief, Ek verdoof die gevoellens met ‘n klein tarief, Die verhouding bly professioneel en primitief, Dis my lot weet ek, geen alternatief.