Nuwejaar 2022

Die jaar was lank en dis nou weer nuwe jaar,
Dankie tog, want my koekie is al lankal gaar,
Ons kyk terug na 2022 en sien Eskom was erg,
Maar eintlik het die donker ons elke dag bederf.

Die jaar was bitter en baie lank,
Al wat kon help was drugs en erg sterk drank,
Ons redding was goeie vriende en baie rooi wyn
Elke storie, lied, drama en verlengde pyn.

So sien ons uit na ‘n nuwe jaar,
Hopenlik hierdie jaar gaan ek geen kindjie baar,
Maar vanaand is ons almal saam,
En ons kuier tot die nag ruim vroeg oggend gaan vergaan.

Ons is almal reg vir 2023 en alles wat voorlê,
Om in Paternoster te bly is al wat ek en my kat wil hê,
Groete aan tannie Melis en haar hase,
Aan Petrus, Wouter, Lanie, die Seuns, Karel, Hennie, Marieta, Dean, At en Tietiesdraai.

Bly in kontak met mekaar al die tyd,
Een van die dae trek ek ook Suid,
Ag nee daar lui die klokkie al weer,
Hy is ok, hy het ‘n ongristelike groot meneer.
Deel hierdie bladsy: