Privaatheidsbeleid

Mense, ek versamel niemand se privaat inligting nie. As ek jou epos adres bedel, dan sal dit slegs vir inligting aangaande hierdie webwerf gebruik word. Ek sal nooit jou epos met enige ander persoon deel nie.

As jy voel ek word ‘n pes kan jy my altyd vra om jou vanaf my epos lys te verwyder.

Ons is hier om onself te geniet en niemand sleg te sê of om James Bond te speel nie!

Deel hierdie bladsy: