Sonnette Skryf Kwatryne

Hierdie bundel is my eerste gepubliseerde werk. Dit is alles my eie werk. Jy mag dit lees en deel met ander mense op sosiale media. Dit mag nie sonder my toestemming verander, gepubliseer of verkoop word nie.

Dit begin rof en onbeskof, maar raak sagter soos ‘n goeie doos wyn wat in die son gelos is.

Inleiding

Sonnet is a slegte Sunnyside slet met ‘n seun sonder ‘n siel of sorge.

Sy dig diep en dwars om die dwalende dames duskant die dorp se donker dyke ek dokke se doellose dildos en dekor te dwing om die dogma van die draak deur drome te verdrink.

So sien sy sielsrus sonder sonde …

Inhoud

Deel hierdie bladsy: